
Le-Ru, Gerrit, Reuven, Joa en Joshe

Gert, JL en Jaco

Araf, Chumi en Kayden
Ami, Jessica en Shimonne

Jane, Anrile en Mia
Daar is hard gewerk in die Graad 2 klas om skryfbehoefte houers wat soos voertuie lyk te maak uit herwinbare materiaal. Die kinders het hul kreatiwiteit vrye teuels gegee en heerlik gewerk en gemors in Juffrou Prins se klas. Die eindprodukte was baie oorspronklik en daar is lekker daarmee gespog op die skool se stoep.