Op 7 November 2016 het 30 grootoog aspirant Graad 1’tjies en hul ouers vir HSH besoek met ons jaarlikse Opedag.  Die jongspan was vreeslik opgewonde oor die avontuur by die “Groot skool” terwyl menige Mamma skelm ‘n traan moes wegpink.  HSH sien uit daarna om julle in 2017 te verwelkom as volwaardige leerlinge van HSH!

img-20161107-wa0001