Oranjehof Koshuis Losies 2018

Oranjehof Koshuis Losies 2018 beloop R17 600 per kind per jaar.

Kwartaallikse paaiemente:

1 Kind – R4 400.00 (Maandeliks – R10760.00 x 10 maande)

2 Kinders – R8 800.00

3 Kinders – R 13 200.00

4 Kinders – R17 600.00

Dagskoliere:

Graad 1-4: R5 500.00 p.a. of R1 375.00 per kwartaal of R550.00 per maand x 10 maande

Graad 5-12: R5 000.00 p.a. of R1 250.00 per kwartaal of R500.00 per maand x 10 maande