Prysuitdeling 2009

Hooftoekennings Riaan en Ena Diedericks-trofee vir die beste akademiese prestasie in Gr. 7 Leandri Fourie Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerling (akademie en sport)  in die laerskool Hanno Lotz Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerling in...