Hooftoekennings

Riaan en Ena Diedericks-trofee vir die beste akademiese prestasie in Gr. 7
Leandri Fourie

Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerling (akademie en sport)  in die laerskool
Hanno Lotz

Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerling in die hoërskool Graad 8 – 12
Naomi de Wet

JC van der Walt-trofee vir beste akademiese prestasie vir ‘n leerling in Gr 10 – 12
Henda Besselaar

Dux Leerling – Glo en Oorwin Beker (Ererol – Akademies): ‘n gemiddelde van 70% behaal in elke   eksamen van gr. 8 tot 12 – minimum van 50% per vak
Henda Besselaar

Ererol Graad 12 – Tabel A

Toegeken aan ‘n  graad 12-seun en ‘n  graad 12-dogter op grond van prestasies op akademiese-, kulturele-, sport- en leierskapgebied

Tjaart Zwiegers
Henda Besselaar

Ere-Baadjies

Alfred Storey – Skaak
Jacobus Jacobs – Skaak
Mariska Blom – Atletiek  
Bennie Jacobs – Muurbal
Kerika Botha – Atletiek & Tennis
Myburgh Swiegers – Tennis & Skaak
Hanno Lotz – Muurbal
Lize-Marie Loubser – Musiek
Francois Visser – Tennis