Vryheidsdag program 2017

Op Woensdag, 26 April 2017, het die leerders van HSH ‘n Vryheidsdag program aangebied. Jano de Wet en Dwyn Douw het die verrigtinge op gepaste wyse met skriflesing en gebed geopen, waarna Kobus van Eck die doel van Vryheidsdag aan ons verduidelik het.  Hy was dit eens...

HSH musiekkonsert 2016

20 Oktober 2016 se musiekkonsert was n groot sukses. Nie net het ongeveer 40 kinders opgetree nie, maar die ouers en grootouers sowel as vriende, het almal ons musiek kinders se uitvoerings baie geniet. Klanke uit die klavier, blokfluite, kitare, mondfluitjies,...

HSH hou konsert!

Op 8 en 9 September 2016 is daar konsert gehou by Hoërskool Hopetown soos selde tevore!  58 Gr 4 tot Gr 7 leerders het 80 rolle vertolk soos gesoute akteurs sal sukkel om hul na te doen!  Die gehoor het deurentyd geskater van die lag vir die kostelike spel wat...

Creare kom kuier!

“Die tong spreek lewe en dood…” Dit is die boodskap wat Creare Maandagoggend (25 Julie 2016) in die leerders van Hoërskool Hopetown se harte geplant het. Wat is Creare? Creare is ’n Latynse woord wat beteken om te “create.” Hulle leer jou musiek speel, dans,...