Op die aand van 21 Februarie 2018 het HSH se jaarlikse Redenaarsaand plaasgevind. Die gehoor is getrakteer deur begeesterde leerders wie vele van die gehoorlede stof tot nadenke gegee het oor die verskeidenheid onderwerpe wat hanteer is. Die wenners in die...
In 2013 het ons met 64 deelnemers gespog. Die beoordelaars was weer beïndruk met die standaard van hul redenasievermoë, aanbieding en goeie navorsing vir die onderskeie onderwerpe. Om ‘n goeie redenaar te wees, is vir ons almal belangrik en ‘n vaardigheid wat...