- ALB Abattoir- wisseltrofee vir Laerskool sportdogter 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. KEEVY-ANN FOURIE
- Willem en Annalee Zwiegers-wisseltrofee vir Laerskool sportseun 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. JAMES-HENRY FOURIE
- Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerder in die laerskool asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. JAMES-HENRY FOURIE
- Riaan en Ena Diedericks-trofee vir die beste akademiese prestasie in Gr 7 (minimum vereiste akademiese erekleure) asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. ANRI JANSEN
- Du Toit-wisseltrofee vir Hoërskool sportdogter 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. MARIZAAN FERREIRA
- Bosch-wisseltrofee vir Hoërskool sportseun 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. WILIKUS BADENHORST
- Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerder in die hoërskool gr. 8-12 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. WILIKUS BADENHORST
- JC van der Walt-trofee vir beste akademiese prestasie vir ‘n leerder in gr.10-12 (minimum vereiste akademiese erekleure) asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. TERTIUS DE WET
- Dux Leerder (gr. 12) – Glo en Oorwin Beker
‘n Gemiddelde van 70% behaal in elke eksamen van gr. 8-12 – minimum van 50% per vak asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK.
LIZA DE WET
- Ererol graad 12 toegeken aan een graad 12-seun en een graad 12-dogter op grond van prestasies op akademiese, kulturele-, sport- en leierskapgebied asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK.
LIZA DE WET
URBANUS BOTHA
ERE-BAADJIES GEBORG DEUR GWK
KEEVY-ANN FOURIE Tennis
MARLIA BADENHORST Tennis
RUAN DU RAAN Tennis
LOUIS-ANN DU RAAN Tennis
CARMEN LOUW Tennis
CARMEN LOUW Landloop
JUNAID JOOD Krieket
JF PRINS Tennis
JAMES-HENRY FOURIE Tennis
ANRI JANSEN Tennis
TJ VAN DER WALT Atletiek
JJ FOURIE (gr.8) Tennis
WILIKUS BADENHORST Tennis
MARIZAAN FERREIRA Atletiek
WIAN BLOM Muurbal
TERTIUS DE WET Muurbal
JOHAN JANSEN Tennis
SEMONE LE ROUX Netbal
ROBIN-LEE ADONIS Netbal