Prysuitdeling 2016

HOOFTOEKENNINGS

  1. ALB Aabattoir wisseltrofee vir LS sportdogter 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: JANA COETZEE & CARMEN LOUW
  2. Willem en Annalee Zwiegers wisseltrofee vir LS sportseun 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: CARLO LOUW
  3. Standard Bank beker vir mees veelsydige LS leerder 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: CARLO LOUW
  4. Riaan en Ena Diedericks trofee vir die beste akademiese prestasie in GR 7(min vereiste akademiese ereklere) asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: IZAANELIZE SMITH
  5. Du Toit wisseltrofee vir HS sportdogter 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: MARIZAAN FERREIRA
  6. Bosch wisseltrofee vir HS sportseun 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: WILIKUS BADENHORST
  7. Riaan Hoogendyk beker vir mees veelsydige HS leerder 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: TERTIUS DE WET
  8. JC van der Walt trofee vir die beste akademiese prestasie in GR 10-12(min vereiste akademiese ereklere) asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: MARIET CILLIERS
  9. DUX leerder(Gr 12) – Glo en Oorwin beker, ‘n Gem van 70% behaal in elke eksamen van Gr 8-12 en ‘n min. van 50% per vak asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: MARIET CILLIERS
  10. Ererol Gr 12 toegeken aan een Gr 12 seun en een Gr 12 dogter op grond van prestasies op akademiese-, kulturele-, sport- en leierskapsgebied asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: MARIET CILLIERS & DEWALD BOTHA

ERE -BAADJIES

MARLIA BADENHORST:         Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

JANA COETZEE:                        Ruiterkuns asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

ANRI JANSEN:                           Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

TJ VAN DER WALT:                  Atletiek asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

TJ VAN DER WALT:                  Landloop asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

JACK WIID:                                 Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

LIEB DU RAAN:                         Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

CARLO LOUW:                           Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

WILIKUS BADENHORST:       Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

WILIKUS BADENHORST:       Krieket asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

CHRISNA GERRITS:                 Dressage asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

JAYTON PEDRO:                       Krieket asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

WIAN BLOM:                              Muurbal asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

JOHAN JANSEN:                       Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

SEMONE LE ROUX:                  Netbal asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

URBANUS BOTHA:                   Tennis asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK

MARIET CILLIERS:                  Akademie asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK