Prysuitdeling 2013

Hooftoekennings

ALB Abattoir-wisseltrofee vir Laerskool sportdogter 2013
Semone le Roux

Willem en Annalee Zwiegers-wisseltrofee vir Laerskool sportseun 2013
Charlie Louw

Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerder in die laerskool
Luan Murray

Du Toit-wisseltrofee vir Hoërskool sportdogter 2013
Suré Botes

Bosch-wisseltrofee vir Hoërskool sportseun 2013
Hanno Lotz

Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerder in die hoërskool gr. 8 – 12 asook ‘n kontantprys geskenk deur OVK
Jané Lotz

JC van der Walt-trofee vir beste akademiese prestasie vir ‘n leerder in gr. 10 – 12
Jané Lotz

Dux Leerder (gr. 12) – Glo en Oorwin Beker ‘n Gemiddelde van 70% behaal in elke eksamen van gr. 8 – 12 – minimum van 50% per vak
Christelle van Onselen

Ere-Baadjies

Charlie Louw – Atletiek
Mariska Blom – Atletiek
Keanan Pedro – Krieket
Suré Botes – Muurbal
Hanno Lotz – Muurbal
Jané Lotz – Muurbal
Robin-Lee Adonis – Netbal
Kaylie Scheepers – Netbal
Weeden Lee Scheepers – Rugby
Attie Botha – Skaak
Phillip janse van Vuuren – Skaak
Juan Wiid – Skaak
Wilikus Badenhorst – Tennis
Johan Jansen – Tennis
Charlie Louw – Tennis
Luan Murray – Tennis
Suré Botes – Tennis
Hanno Lotz – Tennis
Dewald van Heerden – Akademie
Christelle van Onselen – Akademie