Hooftoekennings
ALB Abattoir-wisseltrofee vir Laerskool sportdogter 2012
Robin-Lee Adonis
Willem en Annalee Zwiegers-wisseltrofee vir Laerskool sportseun 2012
Charlie Louw
Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerder in die laerskool
Urbanus Botha
Du Toit-wisseltrofee vir Hoërskool sportdogter 2012
Suré Botes
Bosch-wisseltrofee vir Hoërskool sportseun 2012
Juan Badenhorst
Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerder in die hoërskool gr. 8 – 12
Jané Lotz
JC van der Walt-trofee vir beste akademiese prestasie vir ‘n leerder in gr. 10 – 12
Christelle van Onselen
Dux Leerder (gr. 12) – Glo en Oorwin Beker (Ererol – Akademies) ‘n Gemiddelde van 70% behaal in elke eksamen van gr. 8 – 12 – minimum van 50% per vak
Pieter Zwiegers
Ererol Graad 12: Toegeken aan ‘n graad 12 seun en/of graad 12 dogter op grond van prestasies op akademiese-, kulturele-, sport- en leierskapgebied
Pieter Zwiegers
Ere-Baadjies
Attie Botha – Skaak
Phillip Janse van Vuuren – Skaak
Juan Wiid – Skaak
Charlie Louw – Tennis
Mariska Blom – Atletiek
Jané Lotz – Muurbal
Hanno Lotz – Muurbal
Julinda Kruger – Netbal
Juan Badenhorst – Krieket
Pieter Zwiegers – Akademie