Hooftoekennings

Riaan en Ena Diedericks-trofee vir die beste akademiese prestasie  in gr. 7
Mariet Cilliers

Standard Bank-beker vir die mees veelsydige leerder in die laerskool
Mariska Blom

Riaan Hoogendyk-beker vir die mees veelsydige leerder in die hoërskool gr. 8 – 12
Jané Lötz

JC van der Walt-trofee vir beste akademiese prestasie vir ‘n leerder in gr. 10 – 12
Pieter Zwiegers

Dux Leerder (gr. 12) – Glo en Oorwin Beker (Ererol – Akademies) ‘n Gemiddelde van 70% behaal in elke eksamen van gr. 8 – 12 – minimum van 50% per vak
Antonie Botes

Ererol Graad 12: Toegeken aan ‘n graad 12 seun en/of graad 12 dogter op grond van prestasies op akademiese-, kulturele-, sport- en leierskapgebied
Elrisa Wiid

Ere-Baadjies

Attie Botha – Skaak
Amy Storey – Skaak
Charlie Louw – Tennis
Alfred storey – Skaak
Mariska Blom – Atletiek
Christopher Storey – Skaak
Ruan Wiid – Skaak
GLADWIN Nieuwenhuizen – Krieket
Kaylie Scheepers – Netbal
Keanan Pedro – Krieket
Jané Lotz – Muurbal
Hanno Lotz – Muurbal
weeden-Lee Scheepers  – Rugby
Naomi de Wet – Musiek
Julinda Kruger – Netbal
Juan Badenhorst – Krieket