Graad 7 afskeidsfunksie – 27 Oktober 2016

“Geldjie asseblief!”, “Geen kos!” en ‘n klomp boemelaars wat saamdrom!  Dit is die gedruis waarmee die Graad 7 leerders by hul afskeidsfunskie verwelkom is. Die dag waarna elke Graad 7 leerder met versugting al sy/haar hele laerskool loopbaan uitsien, het uiteindelik...

Oranjehof Koshuis 50 jaar Reunie – 2016

Oranjehof Koshuis herdenk vanjaar die 50ste jaar waarin leerders van HSH lewe gegee het aan die gange en kamers van ons pragtige koshuisgebou. Om hierdie mylpaal te vier, het ons ‘n gesellige 50 jaar makietie gehou op 21 Oktober 2016. Oud-inwoners van elke...