Matriek Uitslae 2006

Baie geluk aan ons matriek wat baie goed gedoen het.

Vir die 14de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer.
Klasgemiddelde: 68,8%
Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 63.54%
Vak simbole:

1 Gemiddelde A- Simbool.

9 Gemiddelde B- Simbole.

4 Gemiddelde C- Simbole

5 Gemiddelde D- Simbole

1 Gemiddelde E- Simbool

HSH eindig eerste in die Pixley Ka Seme streek en tweede in die Noord Kaap!