Matriek Uitslae 2007

Baie geluk aan ons matrieks wat baie goed gedoen het.

  • Vir die 15de jaar, ononderbroke, behaal ons ‘n 100% slaagsyfer.
  • Klasgemiddelde:           69,7%
  • Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting):  79,17%

5          Gemiddelde  A- Simbole

6          Gemiddelde  B- Simbole.

11       Gemiddelde  C- Simbole

1          Gemiddelde  D- Simbole

1          Gemiddelde  E- Simbool

HSH word benoem as die top akademiese skool in die Noord Kaap, asook die top skool in die streek.

Henco Wiid eindig – met sy 7de posisie – onder die Top 20 kandidate in dié provinsie!