Graad 12 Uitslae 2018

HSH se Matriek leerders het aan die einde van 2018 saam met duisende ander leerders  van regoor die land die Finale Senior Sertifikaat eksamen vir Graad 12’s afgelê.  Hulle het al die lewenservaring en kennis wat hulle sedert die dag wat hulle as onseker Graad 1’tjies...

HSH Matrieks 2017 behaal eerste plek in Noord-Kaap Provinsie!

HSH se Matriekklas van 2017 het stof in die oë van die res van die Noord-Kaap geskop toe hulle daarin geslaag het om nie net die eerste plek in die Streek te behaal nie, maar sommer ook die eerste plek in die Provinsie! Verder is HSH een van slegs 9 skole in die...

Matriek Uitslae 2016

HSH se Matriekklas van 2016 het dit weer gedoen!  Vir die afgelope 25 jaar het HSH se matrieks daarin geslaag om ‘n 100% slaagsyfer in die matriek eindeksamen te verwerf!  2016 se Matrieks was geen uitsondering en na harde werk en lang ure agter die boeke het hulle...

Matriek Uitslae 2015

Baie geluk aan ons matriekklas van 2015 met hulle baie goeie uitslae. Vir die 23se jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. 29 Matriek-leerders, behaal ‘n klasgemiddeld van 64% 82%-matrikulasievrystelling en die res (18%) het toelating vir...

Matriek Uitslae 2013

Baie geluk aan ons matriekklas van 2013 met hulle baie goeie uitslae. Vir die 21se jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 70,6% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 100% Vaksimbole 2...

Matriek Uitslae 2012

Baie geluk aan ons matriekklas van 2012 met hulle baie goeie uitslae. Vir die 20se jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 64,3% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 73,9% Vaksimbole 1...