Baie geluk aan ons matriekklas van 2011 met hulle baie goeie uitslae. Vir die 19de jaar, ononderbroke, handhaaf ons ‘n 100% matriekslaagsyfer. Klasgemiddelde: 68,8% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 93,75% Vaksimbole 1...
Baie geluk aan ons matriekklas van 2010 met hulle baie goeie uitslae. Vir die 18de jaar, ononderbroke, handhaaf ons ‘n 100% matriekslaagsyfer. Klasgemiddelde: 69,5% Van die 23 leerders het 87% matrikulasievrystelling behaal. Vaksimbole 2 Gemiddelde A- Simbool 7...
Baie geluk aan ons matriekklas van 2009 met hulle pragtige uitslae – ook aan die ouers van hierdie leerders. Vir die 17de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Henda Besselaar behaal ‘n 9de plek in die Noord-Kaap. Henda Besselaar een van...
Baie geluk aan ons 2008 matrieks wat baie goed gedoen het. Vir die 16de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 65,72% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 75% Vaksimbole 2 Gemiddelde ...
Baie geluk aan ons 2007 matrieks wat puik presteer in die eindeksamen. Vir die 15de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 69,7% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 79,17% Vaksimbole...
Baie geluk aan ons 2006 matrieks wat puik presteer in die eindeksamen. Vir die 14de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 68,8% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 63,54% Vaksimbole...