Baie geluk aan ons matriekklas van 2010 met hulle baie goeie uitslae.
Vir die 18de jaar, ononderbroke, handhaaf ons ‘n 100% matriekslaagsyfer.
- Klasgemiddelde: 69,5%
- Van die 23 leerders het 87% matrikulasievrystelling behaal.
Vaksimbole
- 2 Gemiddelde A- Simbool
- 7 Gemiddelde B- Simbole
- 8 Gemiddelde C- Simbole
- 6 Gemiddelde D- Simbole
HS Hopetown is tweede in die Pixley Ka Seme streek (De Aar)
Weer eens ‘n puik prestasie!