Matriek Uitslae 2008

Baie geluk aan ons matriek wat baie goed gedoen het.

  • Vir die 16de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer.
  • Klasgemiddelde:           65,72%
  • Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting):  75 %

2          Gemiddelde  A- Simbole

5          Gemiddelde  B- Simbole

8          Gemiddelde  C- Simbole

5          Gemiddelde  D- Simbole

1          Gemiddelde  E- Simbool

Carel Boshoff (4de) en Albert Strauss (12de) – eindig beide onder die Top 20 kandidate in dié provinsie.