Op Vrydag, 18 Augustus, is die skool se vierkant omskep in ‘n miniatuur dorpie toe die ywerige Graad 1’s trots hul handewerk daar uitgestal het! Die opdrag was dat hul geboue in ons dorpie van herwinbare materiaal, soos bokse, moes bou en hul het...
Twee baie opgewonde en dapper Graad eentjies (Pierre Bosch en Lara Olivier) het op Maandag, 31 Julie, tydens die saalopening die leesweek bekendgestel en almal genooi om idiome, raaisels en rymwoorde by die Graad 1-3 klasse te kom leer. Die leesweek het geduur vanaf...
In 2016 het GWK, een van ons skool se hoofborge, ‘n kompetisie geloods waar die leerders op verskillende maniere met behulp van kuns moes uitbeeld watter belangrike rol die boere in ons voortbestaan speel. Die kinders het met entoesiasme ingespring en die...
Juffrou Loubser se Gr 4’s moes ‘n taak oor aandrywingsenergie vir NW maak. Hiervoor moes hulle speelgoed voertuie wat hul self gemaak het van herwinbare materiaal gebruik. Juan du Raan het ‘n lugdrukaangedrewe vuurpyl gemaak en is bygestaan deur...
Ami, Jessica en Shimonne Daar is hard gewerk in die Graad 2 klas om skryfbehoefte houers wat soos voertuie lyk te maak uit herwinbare materiaal. Die kinders het hul kreatiwiteit vrye teuels gegee en heerlik gewerk en gemors in Juffrou Prins se klas. Die...
Om meer te wete te kom van die verskillende besighede in ons dorp, moes die Gr 1’tjies hul eie kreatiwiteit gebruik deur geboue en besighede uit te beeld deur dit op hul manier te bou. Mnr Lightfoot het dan ook ingeloer by Juf Klok se klas om so ‘n bietjie...