Baie geluk aan Anrilé Victor en Elisma Boshoff met jul uitstekende vertoning in hierdie jaar se Noord-Kaap/ Vrystaat Wiskunde uitdaging! Anrilé Victor eindig sesde in Graad 4. Elisma Boshoff eindig vierde in Graad 11. HSH is trots op...
Vier van Hoërskool Hopetown se Laerskool leerders het medaljes gewen nadat hulle aan die SAMF Wiskunde uitdaging, soos georganiseer deur die “SA Mathematics Foundation” in samewerking met AMESA, deelgeneem het. Hulle was: Anrilé Victor (Gr 4) –...
Baie geluk aan James Fourie, Carl Roodt, Evan Titus en Jack Wiid wie aan die tweede rondte van die SA Mathematics Foudation se Junior Kompetisie deelgeneem het. Hierdie kompetisie word geborg deur Liberty.
Die Graad 9’s doen elke jaar in die derde kwartaal ‘n gemeenskapsprojek vir LO. Dit behels 3 ure se gemeenskapsdiens in samewerking met Mev. C. Wiid by Silwerhof tehuis vir bejaardes en Tjokkershoop kleuterskool. Die klas word in 3 groepe ingedeel en so...
Die Graad 7’s het op Maandag, 21 September 2017, hul Entrepeneursdag gehou. Almal het hard gewerk en met groot opgewondenheid hul vindingrykheid ten toon gestel. Die hoof kriteria waaraan voldoen moes word is dat daar waarde tot die produk toegevoeg moet...
Op 26 Augustus 2017, het 4 van ons Graad 7 leerders gaan deelneem aan die Provinsiale rondte van die Astroquiz te Sutherland, Noord-Kaap. Daar was altesaam tien skole vanuit die hele Noord-Kaap wat deelgeneem het. HSH is verteenwoordig deur Jana de Villiers, Paulé...