Op Vrydag, 18 Augustus, is die skool se vierkant omskep in ‘n miniatuur dorpie toe die ywerige Graad 1’s trots hul handewerk daar uitgestal het! Die opdrag was dat hul geboue in ons dorpie van herwinbare materiaal, soos bokse, moes bou en hul het...
Twee baie opgewonde en dapper Graad eentjies (Pierre Bosch en Lara Olivier) het op Maandag, 31 Julie, tydens die saalopening die leesweek bekendgestel en almal genooi om idiome, raaisels en rymwoorde by die Graad 1-3 klasse te kom leer. Die leesweek het geduur vanaf...
In 2016 het GWK, een van ons skool se hoofborge, ‘n kompetisie geloods waar die leerders op verskillende maniere met behulp van kuns moes uitbeeld watter belangrike rol die boere in ons voortbestaan speel. Die kinders het met entoesiasme ingespring en die...
Op Woensdag, 26 April 2017, het die leerders van HSH ‘n Vryheidsdag program aangebied. Jano de Wet en Dwyn Douw het die verrigtinge op gepaste wyse met skriflesing en gebed geopen, waarna Kobus van Eck die doel van Vryheidsdag aan ons verduidelik het. Hy was dit eens...
Saam met die res van die groter Hopetown gemeenskap en die Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit, het HSH ook hul kant gebring in die inisiatief om ons dorp skoon te maak. Graad 1-4 leerders het op Dinsdag, 15 November 2016, vir 30 minute onder toesig gaan rommel...
Juffrou Loubser se Gr 4’s moes ‘n taak oor aandrywingsenergie vir NW maak. Hiervoor moes hulle speelgoed voertuie wat hul self gemaak het van herwinbare materiaal gebruik. Juan du Raan het ‘n lugdrukaangedrewe vuurpyl gemaak en is bygestaan deur...