Twee baie opgewonde en dapper Graad eentjies (Pierre Bosch en Lara Olivier) het op Maandag, 31 Julie, tydens die saalopening die leesweek bekendgestel en almal genooi om idiome, raaisels en rymwoorde by die Graad 1-3 klasse te kom leer. Die leesweek het geduur vanaf...
In 2016 het GWK, een van ons skool se hoofborge, ‘n kompetisie geloods waar die leerders op verskillende maniere met behulp van kuns moes uitbeeld watter belangrike rol die boere in ons voortbestaan speel. Die kinders het met entoesiasme ingespring en die...
Op Woensdag, 26 April 2017, het die leerders van HSH ‘n Vryheidsdag program aangebied. Jano de Wet en Dwyn Douw het die verrigtinge op gepaste wyse met skriflesing en gebed geopen, waarna Kobus van Eck die doel van Vryheidsdag aan ons verduidelik het. Hy was dit eens...
‘n Drama werkswinkel wat oor 2 dae gestrek het, is by HSH aangebied deur die ATKV-junior tak ook beter bekend as Kaalvoetkinners. As aanbieder van die werkswinkel was ons geëerd om die welbekende GertJan Holtzhauzen in Hopetown te verwelkom. Maandagaand, 15...
Gedurende die eerste naweek van die nuwe skooljaar het die Laerskool leiers sowel as die Laer- en Hoërskool koshuisleiers onder leiding van Mnr. en Mev. Bosch, Mev. Badenhorst en Mev. Prins ‘n leierskamp by die koshuis bygewoon. Die leiers het deelgeneem aan verskeie...