Redenaarsaand 21 Februarie 2018

Op die aand van 21 Februarie 2018 het HSH se jaarlikse Redenaarsaand plaasgevind.  Die gehoor is getrakteer deur begeesterde leerders wie vele van die gehoorlede stof tot nadenke gegee het oor die verskeidenheid onderwerpe wat hanteer is. Die wenners in die...

Graad 1 2018

Op Woensdag, 17 Januarie 2018, het HSH se nuwe Graad 1’tjies, saam met die res van Suid-Afrika, ‘n nuwe fase van hul jong lewens betree toe hulle hul eerste dag in die “groot skool” aangedurf het.  Die eerste toets, wat deur almal geslaag is,...

Graad 9 gemeenskapsprojek 2017

Die Graad 9’s doen elke jaar in die derde kwartaal ‘n gemeenskapsprojek vir LO.  Dit behels 3 ure se gemeenskapsdiens in samewerking met Mev. C. Wiid by Silwerhof tehuis vir bejaardes en Tjokkershoop kleuterskool.  Die klas word in 3 groepe ingedeel en so...

Entrepeneursdag 2017

Die Graad 7’s het op Maandag, 21 September 2017, hul Entrepeneursdag gehou.  Almal het hard gewerk en met groot opgewondenheid hul vindingrykheid ten toon gestel.  Die hoof kriteria waaraan voldoen moes word is dat daar waarde tot die produk toegevoeg moet...

Astroquiz 2017 te Sutherland

Op 26 Augustus 2017, het 4 van ons Graad 7 leerders gaan deelneem aan die Provinsiale rondte van die Astroquiz te Sutherland, Noord-Kaap. Daar was altesaam tien skole vanuit die hele Noord-Kaap wat deelgeneem het.  HSH is verteenwoordig deur Jana de Villiers, Paulé...